“En mag die Here julle ryk en oorvloedig maak
in liefde vir mekaar en vir almal..” 1 Thes. 3v12
Die rykdom wat vir God belangrik is, is rykdom in
die liefde. 'n Mens kan materieël baie welgesteld wees, maar arm in liefde. Dan
is jy in werklikheid 'n arm mens. Jy kan baie 'godsdienstig' wees, maar arm in
liefde. Dan is jy maar steeds arm. Jy kan propvol kennis wees, maar as dit nie
gestalte vind in Bybelse liefde nie is jy in werklikheid ‘n leë mens. Jy kan so
baie gawes en talente hê dat mense oral ‘n ophef van jou maak, maar as jy nie
ryk is in liefde nie het jou lewe geen blywende geestelike impak op enigiemand
nie. Hierdie besonderse evangelie-liefde
word pragtig beskryf in gedeeltes soos 1 Korinthiërs 13 verse 4 tot 7 en Galasiërs
5 vers 22. 'n Sterk geloof in Christus sal
toenemend manifesteer in hierdie soort liefde, want Hy is eintlik die Een wat
in en deur ons liefhet. Min liefde wys
op min geloof. Dit is die ware toets. Hoe lyk die prentjie in jou lewe? Miskien is jy volgens die wêreld se
standaarde in elke area van jou lewe arm, maar weet dit; jy kán “in Christus”
ryk wees in die liefde. Dan is jy
werklik ryk!
new england patriots jerseys
ReplyDeletehollister pas cher
oakley sunglasses
true religion outlet
green bay packers jerseys
nhl jerseys
toms shoes
lacoste polo shirts
coach outlet online
pandora
adidas outlet
mont blanc pens
rolex watches
insanity workout
north face outlet
coach outlet
rolex watches uk
oakley sunglasses
marc jacobs outlet
mizuno running
prada handbags
abercrombie and fitch
ghd
nike air max uk
ray ban uk
ray ban sunglasses online
swarovski crystal
futbol baratas
tods outlet
kate spade handbags
gucci handbags
pandora jewelry
salvatore ferragamo
instyler
calvin klein underwear
kate spade outlet
tory burch outlet
kate spade outlet
foamposite gold
stuart weitzman boots
2015801caihuali