"U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad."
Psalm 119:105
Die Vader begeer dat elke kind van Hom die Bybel sal lees
met 'n verwagting om uniek en individueel bedien te word deur die Gees. Ons liefde vir die Woord sal groei namate ons
'n persoonlike omgang met die Skrifte het. Die Vader wil elkeen van Sy kinders daagliks
in die Skrif ontmoet en daar van aangesig tot aangesig met ons praat. Daarom is dit krities belangrik dat ons in ons
kwaliteit tyd in die dag (oggend, middag of aand) net die Bybel sal lees en 'n
Bybel waarin ons kan skryf en merk sodat dit werklik vir ons 'n persoonlike
padkaart vir die siel kan word. Sonder
hierdie persoonlike padkaart gaan ons siele ongetwyfeld iewers die pad byster
raak en op afdraaipaadjies beland wat onnodige smart en lyding bring.
This comment has been removed by the author.
ReplyDeleteLove to read it,Waiting For More new Update and I Already Read your Recent Post its Great Thanks.order modalert
ReplyDeletesurabhi hande
ReplyDeletefashion Handbags
ReplyDeleteBEST FASHION BAGS AVALIALBE ONLINE
Bulldog memorabilia
ReplyDeleteDogs Lovers
write my paper for me
ReplyDeleteThey will write your paper, Amazing
Amazing news for more detail please visit Right Now News
ReplyDeleteAll-Natural Soap
ReplyDelete