Die heel moeilikste ding om baas te raak in verhoudinge
is om te glo dat daar werklik “geen veroordeling” is “vir die wat in Christus
Jesus is nie” (Rom. 8:1). Ons hemelse
Vader het “die dokument met voorskrifte wat as klagstaat teen ons gedien het,
uitgevee en dit vir goed weggevat deur dit aan die kruis vas te spyker” (Kol.
2:14). Nou verwag Hy van ons om die
klagstate wat ons teen mekaar hou ook aan die kruis vasgespyker te sien en om
dan sonder veroordeling ons verskille met mekaar in nederigheid en liefde uit
te sorteer. Solank as wat daar egter 'n
klagstaat teen jou in my hart en mond is, is daar altyd veroordeling en in
daardie atmosfeer word niks ooit uitgesorteer tussen mense nie! Inteendeel, dit lei net tot agterdog, twis,
vyandigheid, verdeeldheid en weerwraak.
Daarom moet ons aanhou hoor wat die evangelie vir ons wil oordra en bo
alles gló dat ons sonder veroordeling sake kan uitsorteer deur die oortuiging
wat die Heilige Gees bring in ‘n atmosfeer van nederige afhanklikheid van God.
beats by dr dre
ReplyDeletecheap nhl jerseys
basketball shoes
pandora jewelry
ralph lauren uk
cheap michael kors handbags
ray ban sunglasses
toms shoes
barbour coats
prada outlet
lacoste polo shirts
louis vuitton outlet
longchamp outlet
soccer jerseys
cheap jordans
mbt shoes
true religion jeans
cyber monday deals
ray ban
lululemon outlet
true religion jeans
canada goose jackets
the north face outlet store
air max 2015
ralph lauren uk
michael kors factory outlet
juicy couture outlet
wedding dresses
michael kors uk
coach outlet canada
oakley sunglasses
michael kors outlet
chanel handbags
links of london
cheap mlb jerseys
tory burch outlet
ugg outlet
adidas outlet store
ugg uk
pandora jewelry
20151026caihuali