Monday, 31 August 2015

SKUIF JOU FOKUS NA DIE ONSIGBARE

“Want ons ligte verdrukking wat vir ‘n oomblik is, bewerk vir ons ‘n alles oortreffende ewige gewig van heerlikheid; omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig.”  2 Kor. 4:17-18  

Van aardse heerlikheid na hemelse heerlikheid, van die sigbare na die onsigbare, van die tydelike na die ewige.  Dit is die oproep van hierdie twee kragtige verse en dit is super-aktueel, omdat ons lewe in ‘n tyd waar alles gaan oor die hier-en-nou.   In vergelyking met die meeste ander mense sou ons sekerlik nie Paulus se verdrukking beskryf het as “ligte” verdrukking nie!  Hier is net ‘n kort uittreksel uit sy lewe: “Drie maal is ek met stokke geslaan, een maal is ek gestenig, drie maal het ek skipbreuk gely, ‘n nag en ‘n dag het ek op die diepwater deurgebring—  dikwels op reis, in gevare van riviere, in gevare van rowers, in gevare van my volk, in gevare van die heidene, in gevare in die stad, in gevare in die woestyn, in gevare op see, in gevare onder valse broeders;  in arbeid en moeite, in slapelose nagte dikwels, in honger en dors, dikwels sonder ete, in koue en naaktheid.  Behalwe dit alles my daaglikse bekommernis, die sorg vir al die gemeentes” (2 Kor. 11:25-28). Hoekom beskryf hy dan sy verdrukking as ‘n “ligte verdrukking”?  Want Paulus se oë was nie op die sigbare en die tydelike gerig nie, maar op die ewige.  Paulus het te alle tye die heerlikheid van Christus aanskou (2 Kor. 3:18).  Hoe lyk dit met my en jou?  Paulus was ‘n mens net soos ek en jy.  As hy in geloof kon uitstyg bo sy omstandighede deur sy fokus te skuif na die onsigbare en die ewige kan ons ook.  Geloof leef hier op aarde al in die lig van die hemelse heerlikheid, want geloof word nie beweeg deur die sigbare nie, maar deur die ewige Woord van God.  Boonop sien geloof daar is ‘n veel groter heerlikheid wat kom en skenk ons sodoende ‘n onuitspreeklike blydskap te midde van die moeilikste omstandighede denkbaar.

6 comments:

  1. great article

    plz check this link

    http://allstarsroofing.com/service-areas/hamilton-roofing/

    Roofing Oakville, Hamilton Roofing, Roof Repair Mississauga, Roofing Companies Oakville, Roofing Burlington
    We provide you all roofing services in Oakville, Burlington, Hamilton and Mississauga. Hamilton Roofing is specialized in Residential and Commercial roofing. All Stars Roofing trusted Company in Canada

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ek is 'n persoon wat bied lenings teen lae rentekoerse vir individue, klein besighede, persoonlike beleggings ens ...
      Is plaaslike en internasionale lenings aan mense regoor die wêreld.
      Kontak my vandag en laat my weet die bedrag van die geld
      jy wil om te gee. Ek is gereed om jou te ontmoet in tot 48 uur of 72 uur na ontvangs van die versoek. Kontak my vir meer inligting oor my lening terme. E-pos: sophiacarlot2@gmail.com ...

      Delete
  2. Ek is 'n persoon wat bied lenings teen lae rentekoerse vir individue, klein besighede, persoonlike beleggings ens ...
    Is plaaslike en internasionale lenings aan mense regoor die wêreld.
    Kontak my vandag en laat my weet die bedrag van die geld
    jy wil om te gee. Ek is gereed om jou te ontmoet in tot 48 uur of 72 uur na ontvangs van die versoek. Kontak my vir meer inligting oor my lening terme. E-pos: sophiacarlot2@gmail.com ...

    ReplyDelete
  3. Ek is 'n persoon wat bied lenings teen lae rentekoerse vir individue, klein besighede, persoonlike beleggings ens ...
    Is plaaslike en internasionale lenings aan mense regoor die wêreld.
    Kontak my vandag en laat my weet die bedrag van die geld
    jy wil om te gee. Ek is gereed om jou te ontmoet in tot 48 uur of 72 uur na ontvangs van die versoek. Kontak my vir meer inligting oor my lening terme. E-pos: sophiacarlot2@gmail.com ...

    ReplyDelete
  4. Ek is 'n persoon wat bied lenings teen lae rentekoerse vir individue, klein besighede, persoonlike beleggings ens ...