Thursday, 3 September 2015

'N SKITTERENDE BELOFTE



"En Ek sal my Gees in jul binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge wandel en my verordeninge onderhou en doen." Eseg. 36:27

Esegiël sien vooruit na 'n tyd wat sou kom waarin die Gees van God 'n werk binne-in mense sou doen ver bo wat enige mens uit sy eie krag, vermoë of inspanning kon vermag. Moet ons nog wag vir daardie tyd om aan te breek of leef ons reeds in die era waarin ons met vrymoedigheid hierdie belofte vir onsself kan toe-eien?  Luister wat sê Paulus vir die gelowiges in Filippi:

"Want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae." Fil. 2:13 (OAV)

"Want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer." Fil. 2:13 (NAV)

Beleef jy 'n gewilligheid en bekwaamheid om God se wil te doen? Miskien probeer jy om dit in jouself op te wek in plaas van om te gló dat Christus die gewillige en bekwame Een in jou is. Die nuwe verbond werk van binne af buitentoe. Leun geheel en al op die lewe en krag van Christus in jou en jy sal 'n gewilligheid en bekwaamheid ontdek wat jou sal verras en 'n heerlike vryheid en vreugde in jou lewe sal bring.

6 comments:

  1. nice article

    plz check this link

    http://allstarsroofing.com/service-areas/hamilton-roofing/

    Roofing Oakville, Hamilton Roofing, Roof Repair Mississauga, Roofing Companies Oakville, Roofing Burlington

    We provide you all roofing services in Oakville, Burlington, Hamilton and Mississauga. Hamilton Roofing is specialized in Residential and Commercial roofing. All Stars Roofing trusted Company in Canada

    ReplyDelete
  2. Ek is 'n persoon wat bied lenings teen lae rentekoerse vir individue, klein besighede, persoonlike beleggings ens ...
    Is plaaslike en internasionale lenings aan mense regoor die wêreld.
    Kontak my vandag en laat my weet die bedrag van die geld
    jy wil om te gee. Ek is gereed om jou te ontmoet in tot 48 uur of 72 uur na ontvangs van die versoek. Kontak my vir meer inligting oor my lening terme. E-pos: sophiacarlot2@gmail.com ...

    ReplyDelete
  3. Ek is 'n persoon wat bied lenings teen lae rentekoerse vir individue, klein besighede, persoonlike beleggings ens ...
    Is plaaslike en internasionale lenings aan mense regoor die wêreld.
    Kontak my vandag en laat my weet die bedrag van die geld
    jy wil om te gee. Ek is gereed om jou te ontmoet in tot 48 uur of 72 uur na ontvangs van die versoek. Kontak my vir meer inligting oor my lening terme. E-pos: sophiacarlot2@gmail.com ...

    ReplyDelete