Die evangelie is 'n boodskap wat ons vertel hoe verlore
mense gered word, nie hoe goeie mense beter mense word nie.
"Maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat
Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was." Rom. 5:8
Die goeie nuus van God se verstommende genade vir verlore
mense is bedoel om ons innerlik so te reinig en vry te maak van ons knaende
self-gerigtheid dat ons spontaan sal begin om met ander te praat van hierdie
onverklaarbare liefde in die hart van 'n Vader wat uitdrukking gevind het in
die onbaatsugtige self-opoffering van 'n Seun. Die krag van die evangelie is 'n bonatuurlike
kommunikasie tussen die hoogste heerlikheid denkbaar en die diepste
verlorenheid wat 'n mensehart ooit kan beleef.
God se liefde is bewys in die nederige kruis en wil ons keer op keer weer
oorweldig en die hoogmoed uit ons harte verjaag.
beats by dr dre
ReplyDeletecheap nhl jerseys
basketball shoes
pandora jewelry
ralph lauren uk
cheap michael kors handbags
ray ban sunglasses
toms shoes
barbour coats
prada outlet
lacoste polo shirts
louis vuitton outlet
longchamp outlet
soccer jerseys
cheap jordans
mbt shoes
true religion jeans
cyber monday deals
ray ban
lululemon outlet
true religion jeans
canada goose jackets
the north face outlet store
air max 2015
ralph lauren uk
michael kors factory outlet
juicy couture outlet
wedding dresses
michael kors uk
coach outlet canada
oakley sunglasses
michael kors outlet
chanel handbags
links of london
cheap mlb jerseys
tory burch outlet
ugg outlet
adidas outlet store
ugg uk
pandora jewelry
20151026caihuali