“Hulle
wat die waarheid van God verruil het vir die leuen en die skepsel vereer en
gedien het bo die Skepper wat geprys moet word tot in ewigheid. Amen.” Rom. 1:25
‘n Generasie van diegene wat hulleself dissipels van
Jesus noem, maar wat kwalik weet hoe om te reageer op, te identifiseer met, en
te praat oor die hooftema van die Bybel, is op die randjie van ‘n totale
afvalligheid (apostasy). Om God te ken
in Christus is die begin en die einde van wat die Bybel poog om aan
Godvergeters (almal van ons na die sondeval!) te kommunikeer. Menslike aangeleenthede gesien as ons eie
domein wat God maar net as ‘n welwillende toeskouer betrag, is niks minder as
afgodery nie. God is geensins tevrede
met ‘n blote erkenning van Sy bestaan en ‘n Christelike “tip of the hat” dat Hy
óns sake “so mooi reël” nie. Die Bybel wil
ons bo alles bring by ‘n visie van God wat állesoorheersend is. God is ons Vader, ons Bron, ons lewe, ons
suurstof, ons Verlosser, ons heil, ons voedsel, ons drank, ons begin en ons
einde. “In Hom lewe ons, beweeg ons en
is ons…” (Hand. 17:28). Ons teks in
Romeine 1 wys onder andere op die geneigdheid na humanisme wat in ons almal
is. As ons gemeentelewe en gemeenskap
met mekaar ons nie bring by ‘n immer-groeiende waardering vir die Persoon van
God en ‘n honger vir Sy teenwoordigheid nie, is ons vasgevang in ‘n dodelike misleiding
van humanisme wat paradeer in ‘n Christelike baadjie. Dit kan eerstens getoets word aan ons reaksie
op lering en openbaring oor die wese van God.
Het jy ‘n honger om meer van God te weet en ‘n begeerte om te verstaan
wat die Bybel ons leer van Hom? Of is
dit eerder leringe oor ons aardse belange en verhoudinge wat jóú aandag trek en
‘n respons by jou uitlok? Tweedens kan
dit getoets word aan die inhoud van ons gesprekke. As ons net heeldag praat oor my en jou en wat
ons alles doen op hierdie planeet en ons deel nooit, of amper nooit, buite ‘n
gemeentekonteks ons liefde en waardering vir God as Persoon met mekaar nie, dan
het ons alreeds vêr weggedwaal van ware dissipelskap. Dweper?
Nee, ware dissipel. Eerlikheid met
jouself is die begin van verandering. Erken
en bely as jy jou fokus verloor het. God
sal jou daar ontmoet.
beats by dr dre
ReplyDeletecheap nhl jerseys
basketball shoes
pandora jewelry
ralph lauren uk
cheap michael kors handbags
ray ban sunglasses
toms shoes
barbour coats
prada outlet
lacoste polo shirts
louis vuitton outlet
longchamp outlet
soccer jerseys
cheap jordans
mbt shoes
true religion jeans
cyber monday deals
ray ban
lululemon outlet
true religion jeans
canada goose jackets
the north face outlet store
air max 2015
ralph lauren uk
michael kors factory outlet
juicy couture outlet
wedding dresses
michael kors uk
coach outlet canada
oakley sunglasses
michael kors outlet
chanel handbags
links of london
cheap mlb jerseys
tory burch outlet
ugg outlet
adidas outlet store
ugg uk
pandora jewelry
20151026caihuali