Net soos olie en water nie met mekaar kan meng nie,
kan self-vertroue en Christus-vertroue nie meng nie. Christus het vír ons geword “wysheid uit God
en geregtigheid en heiligmaking en verlossing” (1 Kor. 1:30). Solank as wat jy jou eie wysheid,
geregtigheid, heiligmaking en verlossing probeer meng met dit wat Christus vir
jou gewórd het, is jy besig met ‘n eksperiment in die geestelike laboratorium
wat nooit kan werk nie. Ons almal was al
in daardie laboratorium besig om sorgvuldig die olie en water met mekaar te
meng om te kyk of óns nie dalk ‘n deurbraak kan kry wat die teorie verkeerd sal
bewys nie. Geloof beteken daarteenoor eenvoudig
dat ek géén vertroue in my eie wysheid, krag en vermoëns plaas nie, maar dit
alles net so in Jesus se hande sit sodat Hy kan doen en werk wat Hy wil in en
deur my. Daarom het Jesus gesê “sonder My kan julle niks doen nie” (Joh. 15:5). Daarom ook is boodskappe wat vir ons die
heerlikheid van Christus voorhou sonder om vir ons duidelik te laat verstaan dat
ons deelname daaraan ‘n totale skipbreuk van ons eie-geregtigheid en self-vertroue
impliseer, misleidend en gevaarlik.
beats by dr dre
ReplyDeletecheap nhl jerseys
basketball shoes
pandora jewelry
ralph lauren uk
cheap michael kors handbags
ray ban sunglasses
toms shoes
barbour coats
prada outlet
lacoste polo shirts
louis vuitton outlet
longchamp outlet
soccer jerseys
cheap jordans
mbt shoes
true religion jeans
cyber monday deals
ray ban
lululemon outlet
true religion jeans
canada goose jackets
the north face outlet store
air max 2015
ralph lauren uk
michael kors factory outlet
juicy couture outlet
wedding dresses
michael kors uk
coach outlet canada
oakley sunglasses
michael kors outlet
chanel handbags
links of london
cheap mlb jerseys
tory burch outlet
ugg outlet
adidas outlet store
ugg uk
pandora jewelry
20151026caihuali