“Sodat Christus deur die geloof in julle harte kan
woon…” Efesiërs 3:17
As ons Jesus van Nasaret slegs as ‘n historiese
figuur sien wat tweeduisend jaar gelede geleef en sekere dinge vir ons gedoen
het, sal ons nooit die volheid van ons eenwording met Christus beleef nie. Die historiese feite oor die lewe, dood en
opstanding van Jesus is uiters belangrik (1 Kor. 15:1-4), maar as ons nie die eindresultaat
van die werk van Christus raaksien nie, naamlik “Christus in jou”, lewe ons
soos wese tussen die eerste en tweede koms van Jesus. Dit is God se wil vir ons om nou alreeds ons eenheid
met Christus wat in ons leef, te ken en te ervaar. Ons is intiem verenig met Christus en ons
moet ons volle aandag skenk aan hierdie onuitspreeklike voorreg. Die Weymouth vertaling van Efesiërs 3:17 sê:
‘I pray that Christ may make His home in your hearts through your faith’. Tensy
ons in geloof die teenwoordigheid van Christus binne-in ons herken, sal Hy nie
tuis wees in ons harte en Sy teenwoordigheid begin openbaar in ons nie. Prakties gesproke beteken dit ook dat ons moet
ophou om te leef van die uiterlike na die innerlike. Daarteenoor moet ons deur geloof lewe op die
basis van ‘n nuwe lewe wat diep binne-in ons woon. Die vraag is nie of jy dit voel nie, maar of
jy dit gló!
Super Bowl 50 Live Stream
ReplyDeleteThat is a wonderful blog. You have many things to show the world. Do you have your own website? You should have one. Because, by a website or by a particular Domain name, you can show the world who you are. So try to get a domain name. you can check out this site www.domain.com.bd
ReplyDeleteWhen the sadness is surging in the chest, the warm will come in time, and ease the pain in your heart. This is life.
ReplyDelete_________________________
I find a funny game,let'go!
But I even have this higher, you'll take a look: RS Gold and rsgoldfast.com